Persoonlike versekering
Landbou versekering
Kommersiele versekering
Finansiële beplanning
Oesversekering
Mediese versekering
Begrafnispolisse
Reisversekering

Oor Certisure Makelaars

Certisure Makelaars is 'n versekeringsmakelaar met 16 takke regoor die Noordwes Provinsie, Vrystaat en Noord-Kaap.

Aangesien dit ons doelwit is om ons kliënte se welvaart te beskerm en waarde vir ons aandeelhouers te ontsluit, het ons 'n uitgebreide netwerk van takke en bied ons unieke, gediversifiseerde produkte en dienste aan landbou-, kommersiële en persoonlike

Ons wil verseker dat ons kliënte met trots besigheid met Certisure Makelaars doen, wat slegs moontlik is deur 'n die handhawing van 'n deurlopende goeie reputasie van betroubaarheid en vertroue wat in ons gestel word weens uitstaande dienslewering.

Geskiedenis

Senwes Versekering se naam is in 2006 verander na Univision Finansiële Dienste, wat 'n onafhanklike regsentiteit was, maar 'n volfiliaal van Senwes. Dit beteken dat Senwes 'n 100% aandeelhouding in Univision gehad het. Die maatskappy het intussen sy dienste uitgebrei na finansiële beplanning, mediese fondse en begrafnispolisse.

Certisure het meer as 50 jaar se ondervinding as finansiële diensverskaffer.

In 2012 het Univision se naam verander na Certisure Makelaars. Senwes hou 100% aandele in die maatskappy.

Organisasiestruktuur:


CertiSure Makelaars © 2024 Alle regte voorbehou.
Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer.
Tel: +27 18 464 7494 | [email protected]