Persoonlike versekering
Landbou versekering
Kommersiele versekering
Finansiële beplanning
Oesversekering
Mediese versekering
Begrafnispolisse
Reisversekering

Dienste

Bate- en Oesversekering

Met 16 takke in die Noordwes Provinsie, Vrystaat en Noord-Kaap bied ons 'n verskeidenheid korttermyn-versekeringsoplossings aan boere, besighede en individue, wat oesversekering op Winter- en Somergewasse insluit.

Finansiële beplanning

Ons spesialiste by CertiSure Makelaars sal bystand verleen met u langtermynversekerings-behoeftes, soos lewens- en ongeskiktheidsdekking, sowel as vooraftredebeplanning, annuïteite, beleggings en testamente.

Mediese versekering

CertiSure Makelaars bied u 'n verskeidenheid van mediese fondse om van te kies en 'n inbelsentrum beman deur toegewyde makelaars wat al u mediese versekeringsbehoeftes sal aanspreek.

Begrafnispolisse

Ons bied bekostigbare en effektiewe begrafnisdekking vir u, u gesin en u werknemers.

Reisverskering

Met Certisure se reisverskeringsdekking, kan jy jou reise met gemoedsrus aanpak.

CertiSure Makelaars © 2024 Alle regte voorbehou.
Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer.
Tel: +27 18 464 7494 | [email protected]